Fokofpolisiekar:Ek Skyn(Heilig)
From LyricWiki
Vers 01:
Te vinnig; Te veel,
Ek sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans kan gee.
Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my liefde maak?
As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fuck't?
Koor:
Ek skyn,
Ek's skynheilig, onder die straat lig,
Onder die maan lig,
Sê vir my as die rewolusie verby is.
Vers 02:
Geliefdes,
Ons weet,
'n Hond sal altyd na sy braaksel toe - terugkeer.
Moenie so verbaas wees nie,
Gooi net 'n bietjie vet op die vuur,
Twis-siek en melankolies.
Koor:
Ek skyn,
Ek's skynheilig, onder die straat lig,
Onder die maan lig,
Sê vir my as die rewolusie verby is...
Brug
Ek bly verveeld en my bene is seer,
Ek staan voor jou deur en my kop klop.
Vers 03
Genade onbeskryflik groot,
Ek is die Hel in.
Bibber en beef die boere berieer,
Die werêld gaan jou haat my seun,
As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak...
Koor:
Ek skyn,
Ek's skynheilig, onder die straat lig,
Onder die maan lig,
Sê vir my as die rewolusie verby is...
Brug
Ek bly verveeld en my bene is seer,
Ek staan voor jou deur en my kop klop.
Te vinnig; Te veel,
Ek sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans kan gee.
Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my liefde maak?
As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fuck't?
Koor:
Ek skyn,
Ek's skynheilig, onder die straat lig,
Onder die maan lig,
Sê vir my as die rewolusie verby is.
Vers 02:
Geliefdes,
Ons weet,
'n Hond sal altyd na sy braaksel toe - terugkeer.
Moenie so verbaas wees nie,
Gooi net 'n bietjie vet op die vuur,
Twis-siek en melankolies.
Koor:
Ek skyn,
Ek's skynheilig, onder die straat lig,
Onder die maan lig,
Sê vir my as die rewolusie verby is...
Brug
Ek bly verveeld en my bene is seer,
Ek staan voor jou deur en my kop klop.
Vers 03
Genade onbeskryflik groot,
Ek is die Hel in.
Bibber en beef die boere berieer,
Die werêld gaan jou haat my seun,
As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak...
Koor:
Ek skyn,
Ek's skynheilig, onder die straat lig,
Onder die maan lig,
Sê vir my as die rewolusie verby is...
Brug
Ek bly verveeld en my bene is seer,
Ek staan voor jou deur en my kop klop.
External links
Amazon:
MusicBrainz:
Last.fm:
FoxyTunes Planet:
Hype Machine:
+ 

