-> Send to a friend

Fokofpolisiekar:Prioritiseer

From LyricWiki

Jump to: navigation, search
This song is performed by Fokofpolisiekar.
Prioritiseer

salueer die vurige moedeloosheid
die klank van skynbare identiteit
(jou slagspreuk hier)
onverskillig van formaat
waarskynlik nagemaak

prioriteit no. 01
kom lewendig hier uit
jou merke sal getuig

harsings by my skedel uitgesuig
'n ritueel
'n fees
om my id op te offer
vir almal wat wil leef
tap die vatte leeg
die houer
het sy gees gegee

prioriteit no. 01
kom lewendig hier uit
jou merke sal getuig
van 'n toomlose leefstyl
wees bly jy's vry
jy's gefok
so nou fok jy ons
jou merke sal getuig
van 'n aktiewe wanhopigheid
jy's gefok
en nou fok jy ons

al le my gemoedstoestand so blou
sal ek altyd die berge kan onthou
die poel water weerkaats
die flitse die riete
die beloftes van liefde
wat die wolke geheim hou
maar verklap in uitbarstings
ons hande raak skaars
maar dit dien as geleier
External links
Personal tools
LyricWiki Challenge
LyricWiki Challenge + Facebook App
Try the LyricWiki Challenge
Facebook App!
Friend spotlight (info)
Star Trek Wiki

why the ad?